Skip to content Skip to sidebar Skip to footer

Anneli Van Rooyen | Jy Is In My Hart Lyrics

  • Artist: Anneli Van Rooyen


My wolke dorpie in die berge
Dis waar jy my vandag sal kry
Waar blom verkopers in die straatjies langs hoofpaaie en stof paadjies
Kleur en geur laat sprei

My wolke dorpie in die berge
Waar liedjies deur die helder dae kring
Waar n kabelspoor van wense styg deur mens se grense
En jou na my toe bring

Want jy is in my hart
n Druppel son wat lig laat ren
In my hoekie van die wreld kan ek my liefde bre
En warm teen jou leen

Want jy is in my hart
n Kleursambreel wat om my vou
In my hoekie van die wreld kan ek my liefde bre
Om jou binne my te hou

My draai-orreltjie denke
Dans deur elke ? waarin jy sal kom bly

Daars n dorpie in die berge
Waar deuntjies sag in my kan bly weerklink
En as ek fyn bly luister hoor ek die ritme fluister en jou naam se klank wat blink

Want jy is in my hart
n Druppel son wat lig laat ren
In my hoekie van die wreld kan ek my liefde bre
En warm teen jou leen

Want jy is in my hart
n Kleursambreel wat om my vou
In my hoekie van die wreld kan ek my liefde bre
Om jou binne my te hou
In ons hoekie van die wreld kan ek ons liefde bre om jou binne my te hou


Anneli Van Rooyen | Jy Is In My Hart Lyrics Music Video

MasTer
MasTer alone

Post a Comment for "Anneli Van Rooyen | Jy Is In My Hart Lyrics"