Skip to content Skip to sidebar Skip to footer

Anneli Van Rooyen | Ek Lewe Lyrics

  • Artist: Anneli Van Rooyen


Ek lewe
Gemaak om na liefde te strewe
Op vlerke van vriendskap te swewe
Sonder vrae, sonder sorge

Dag vir dag dreun, ritme om my heen
Voel die ure vol, en tog alleen
Maar, jou blik verslaan my vrese
Sonsaffier lag in jou wese
Bring geluk, wat lank verlore was

Ek lewe
Gemaak om na liefde te strewe
Op vlerke van vriendskap te swewe
Sonder vrae, oor wat mre mag bring
O, ek lewe
Verstaan weer van droom en van vrede
Die vreugde van leef in die hede
Dat ek hier is vir n rede

Die vrae was, soos skadus binne my
Deur die ligte lag, en antwoord jy
En ek sien die sonverhale
In jou o, nuwe tale
Lees die storie van weer-begin

Ek lewe
Gemaak om na liefde te strewe
Op vlerke van vriendskap te swewe
Sonder vrae, oor wat mre mag bring
O, ek lewe
Verstaan weer van droom en van vrede
Die vreugde van leef in die hede
Dat ek hier is vir n rede

Ek lewe
Gemaak om na liefde te strewe
Op vlerke van vriendskap te swewe
Sonder vrae, oor wat mre mag bring

O, ek lewe
Verstaan weer van droom en van vrede
Die vreugde van leef in die hede
Dat ek hier is vir n rede

Ek lewe


Anneli Van Rooyen | Ek Lewe Lyrics Music Video

MasTer
MasTer alone

Post a Comment for "Anneli Van Rooyen | Ek Lewe Lyrics"