Skip to content Skip to sidebar Skip to footer

Anneli Van Rooyen | Ek Kan Droom Van My Sonskip Lyrics

  • Artist: Anneli Van Rooyen


Toring vure deur die nagte
Groei patrone van my gedagte
My verlange vind die paaie
Na n nuwe dag se blou

In die vlamme van my vrae
Dans vanaand weer helder dae
Soos n arend bo die wolke sirkel my hart

Ek kan droom van my sonskip
Ek kan seil op die wind
Saam met jou vaar na sterre renbo vind

Ons kan droom van ons sonskip
Ons hoop sy enigste vrag
Saam met jou na kastele waar liefde wag
Dag na dag

Nag lanterns in die berge
Roep die swerwers na hul bergen
Die belofte van n dagbreek roep ook na my

Ek kan droom van my sonskip
Ek kan seil op die wind
Saam met jou vaar na sterre renbo vind

Ons kan droom van ons sonskip
Ons hoop sy enigste vrag
Saam met jou na kastele waar liefde wag
Dag na dag

Elke uur laat kruip die twyfels gou verby
Bring jou eerste voltjie se fluit naby my
Skoongewas en helder skitter heel die dag
Nooi ons om te lag

Ek kan droom van my sonskip
Ek kan seil op die wind
Saam met jou vaar na sterre renbo vind

Ons kan droom van ons sonskip
Ons hoop sy enigste vrag
Saam met jou na kastele waar liefde wag
Dag na dag


Anneli Van Rooyen | Ek Kan Droom Van My Sonskip Lyrics Music Video

MasTer
MasTer alone

Post a Comment for "Anneli Van Rooyen | Ek Kan Droom Van My Sonskip Lyrics"