Skip to content Skip to sidebar Skip to footer

Anneli Van Rooyen | Bitter Bessie Dagbreek Lyrics

  • Artist: Anneli Van Rooyen


Bitter bessie dagbreek
Bitter bessie son
n Spiel het gebreek
Tussen my en hom

Stap ek langs die grootpad
Om daar langs te draf
Oral draai die paadjies
Van sy woorde af

Dennebos herrinnering
Dennebos vergeet
Het ek ook verdwaal?
Trap ek in my leed?

Pappegaai bont eggo
Kierang-kierang my
Totdat ek bedro
Weer die koggel kry

Eggo is geen antwoord
Antwoord hy al om
Bitter bessie dagbreek
Bitterbessie son

Bitter bessie dagbreek
Bitter bessie son

Bitter bessie dagbreek
Bitter bessie son
n Spiel het gebreek
Tussen my en hom

Stap ek langs die grootpad
Om daar langs te draf
Oral draai die paadjies
Van sy woorde af

Dennebos herrinnering
Dennebos vergeet
Het ek ook verdwaal
Trap ek in my leed?

Pappegaai bont eggo
Kierang-kierang my
Todat ek bedro
Weer die koggel kry

Eggo is geen antwoord
Antwoord hy al om
Bitter bessie dagbreek
Bitter bessie son

Bitter bessie dagbreek
Bitter bessie son


Anneli Van Rooyen | Bitter Bessie Dagbreek Lyrics Music Video

MasTer
MasTer alone

Post a Comment for "Anneli Van Rooyen | Bitter Bessie Dagbreek Lyrics"