Skip to content Skip to sidebar Skip to footer

Jy Bring My Nader Lyrics

  • Artist: Anneli Van Rooyen


Tussen mure vasgedraai gevang
Sien ek hoe ek sonder uitsig lewe
In die lig sweef jy verby arend wat my boontoe lei
Wat my moe en my stom bestaan weer sin laat kry

Jy bring my nader aan vroe drome
Die aanhou en weer probeer
Jy roep die storm swaar op my om die ren te trotseer

Jy bring my nader aan vroe drome
n Vol en n ryk begin
Jy roep die vredesduif in my om sy boodskap te bring

n Ho son wat dra my in die lug
Die berge en die wolke is my vriende
Ek kan hardloop op die wind
Skuiling in die kranse vind aan my vlerke en die horison vasgebind

Jy bring my nader aan vroe drome
Die aanhou en weer probeer
Jy roep die storm swaar op my om die ren te trotseer

Jy bring my nader aan vroe drome
n Vol en n ryk begin
Jy roep die vredesduif in my om sy boodskap te bring

Jy bring my nader aan vroe drome
Die aanhou en weer probeer
Jy roep die storm swaar op my om die ren te trotseer

Jy bring my nader aan vroe drome
n Vol en n ryk begin
Jy roep die vredesduif in my om sy boodskap te bring
Jy roep die vredesduif in my om sy boodskap te bring


Jy Bring My Nader Lyrics Music Video

MasTer
MasTer alone

Post a Comment for "Jy Bring My Nader Lyrics"