Skip to content Skip to sidebar Skip to footer

Ek Mis Jou So Lyrics

  • Artist: Anneli Van Rooyen


Die grys ren stroom soos trane deur die ruit
Dis of die hele Hemel om my huil
Ek voel net so mistroostig, soos die weer
Ek mis jou so, ek mis jou meer en meer

Ek ken n beter tyd van jy en ek
Van daardie eerste tot die laaste blink
Ek sien jou nou nog so verslae staan
Toe ek jou vertel het dat ek weg moes gaan

Ek mis jou so ek mis jou meer en meer
Ek sien jou in my drome keer op keer
Wie s my hoe en waar sien ek jou weer?
Ek mis jou so ek mis jou meer en meer

Ek kan myself selfs nou nog skaars verstaan
Hoe kon ek ooit dink dat ons liefde taan?
Besef nou dat die antwoord in my l
Begryp nou wat my hart so lank reeds s

Ek mis jou so ek mis jou meer en meer
Ek sien jou in my drome keer op keer
Wie s my hoe en waar sien ek jou weer?
Ek mis jou so ek mis jou meer en meer

Ek mis jou so ek mis jou meer en meer
Ek sien jou in my drome keer op keer
Wie s my hoe en waar sien ek jou weer?
Ek mis jou so ek mis jou meer en meer

Ek mis jou so ek mis jou meer en meer
Ek sien jou in my drome keer op keer
Wie s my hoe en waar sien ek jou weer?
Ek mis jou so
Ek mis jou meer en meer


Ek Mis Jou So Lyrics Music Video

MasTer
MasTer alone

Post a Comment for "Ek Mis Jou So Lyrics"